15h00
De Wagendrift Boerdery
(Google Maps is akkuraat)
Kroeg met kaartfasiliteit - geen kontant.
Semi formeel
(Bring asseblief iets warms – die seremonie en onthaal is buite.)
Ongelukkig kan ons nie elkeen se kinders akkommodeer nie
Maroela Game Trails
[12] Een alleen kan oorweldig word, twee saam kan weerstand bied. 'n Driedubbele tou breek nie maklik nie.